| afrikaanse web-tuiste | ander tale |
|
Hoe
om seker te wees dat Christus in jou lewe is
Die
Bybel
belowe die ewige lewe n Belangrike herinnering... Moenie op gevoelens
staatmaak nie
Die trein sal loop met of sonder die kolewa. Maar dit sou nutteloos wees om die trein te probeer trek met die kolewa. Op dieselfde wyse maak ons as Christene nie op gevoelens of emosies staat nie, maar ons plaas ons vertroue in die betroubaarheid van God en sy beloftes in die Woord. Noudat
jy Christus aangeneem het
Kan jy aan enigiets beter dink wat met jou kan gebeur as om Christus as Verlosser te aanvaar? Wil jy graag sommer nou vir God in gebed bedank vir wat Hy vir jou gedoen het? Deur God te dank demonstreer jy jou geloof. Om jou nuwe lewe in volheid te geniet. Voorstelle vir
Christelike Groei
Christelike samesyn in 'n goeie kerk Hebreėrs 10:25 waarsku: "Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan..." Baie hout wat saam brand, maak 'n groot vuur. Wanneer een stomp uit die vuur gehaal en eenkant neergesit word, gaan dit gou dood. Dieselfde geld vir jou verhouding met ander Christene. Skakel in by 'n gemeente waar Jesus Christus as die seun van God erken en die Woord suiwer verkondig word. Begin reeds hierdie week en beplan om gereeld eredienste by te woon. Spesiale leesstof is beskikbaar vir Christelike Groei. Indien jy persoonlik die Here aangeneem het deur hierdie voorstelling van die Evangelie, is daar ondersteunende materiaal vir Christelike Groei beskikbaar. Vir meer inligting, skryf aan Campus Crusade for Christ S.A.; Posbus 4078, Halfway House 1685. Indien jy beskik oor 'n vorm-bekwaamde Web "browser" en jy benodig nog inligting, voltooi asb. die volgende vorm: Campus Crusade for Christ S.A. Jy sal graag hierdie belangrike ontdekking wil deel... As hierdie bladsye betekenisvol en tot hulp vir jou was, deel dit asseblief met iemand anders. Om die kwaliteit en inhoud van die boodskappe te handhaaf en te beskerm teen veranderinge, mag hierdie bladsye of dele daarvan (insluitende kleinere tuistes) nie in enige formaat daarvan sonder geskrewe toestemming van die uitgewer, New Life Publications, P.O. Box 593684, Orlando, FL 32859 gekopieėr word nie. Die Vier Geestelike Wette is
deur Dr Bill Bright geskryf |
| Web-Tuiste | Wie is Jesus? | Die JESUS Film | Die Vier Geestelike Wette | Gees-vervulde Lewe | Geleenthede | Hulpmiddels |
© 1995-2002 Campus Crusade for Christ Internasionaal | webmaster@cccsa.org.za
Laas Hersien op: 22 April, 2002